Spreuke 25:16 As jy op heuning afkom, eet net tot jy genoeg het; as jy te veel eet word jy naar. (17) Wees spaarsamig met jou kuiers by jou buurman; as hy jou te veel sien, hou hy naderhand nie meer van jou nie. Keer na webblad terug
Spreuke 25:16 As jy op heuning afkom, eet net tot jy genoeg het; as jy te veel eet word jy naar. (17) Wees spaarsamig met jou kuiers by jou buurman; as hy jou te veel sien, hou hy naderhand nie meer van jou nie.