Jy is vir God spesiaal

By Grantley Morris


God glimlag oor jou. Jy verhelder sy gesig
Net soveel as wat enigeen al ooit 'n geliefde se gesig opgehelder het.


Hierdie blad is ook beskikbaar in Engels (English), Spanish (Español), Portuguese, German, Danish, Frans (Français), en Bemba



Meeste van ons verbeel ons dat ons in God se oë maar net een van die miljoene is.
Ons weet dat die meeste mense dink ons is nie belangrik nie en daarom neem ons dus aan dat
God op dieselfde manier aan ons dink. Maar, God is nie soos
'die meeste mense' nie. Ons voel dat God witbroodjies het en ons dink dat ons baie ver
onderaan die lys is. Maar ons sal sien dat hierdie een manier is waar gevoelens
nie met die realiteit ooreenstem nie. Vir God is jy spesiaal!



Stuur 'n E-pos aan die vertaler, Elna Smit: afrikaan@net-burst.net (Afikaans or English)


Wil jy graag aan die outeur skryf? (Slegs Engels)

Hier is jou kans!

[E-mail] Click the icon, or E-mail by the method of your choice: special@net-burst.net


[Much More!] [E-Mail Me!] [Bless & Be Blessed by Facebook] [Daily Quotes] [My Shame]